It seems that the more places I see and experience, the bigger I realize the world to be. The more I become aware of, the more I realize how relatively little I know of it, how many places I have still to go, how much more there is to learn.
Travel changes you. As you move through this life and this world you change things slightly, you leave marks behind, however small. And in return, life — and travel — leaves marks on you.
The journey is part of the experience — an expression of the seriousness of one’s intent. One doesn’t take the A train to Mecca.
DIT is moeilik om te verstaan waarom die Christelike godsdiens so behep met seks is. Self, moet ek sê, kan ek nie sien waarom daar so ’n bohaai oor seks gemaak word nie. Is dit dalk omdat seks nogal lekker kan wees en dus dat te veel seks ons vrees vir God sal laat taan?
Watter skade berokken seks tussen twee instemmende volwassenes enigiemand? Dit sou wel die gesag van die kerk kon uitdaag, maar andersins is dit skynbaar net verkeerd omdat die kerk se interpretasie van die Bybel dit verkeerd ag.